Assistent Wynmaker (Parshulp Kontrak 2016)
Closing Date : 2015-11-20
Closed : Yes
Description:
ASSISTENT WYNMAKER
(PARSHULP KONTRAK 2016)
De Wet Wynkelder, geleë in Worcester wynstreek, beskik tans oor die bogenoemde posisie vir die 2016 parsseisoen. ’n Toepaslike kwalifikasie en vorige ondervinding sal in die aansoeker se guns tel.
Die suksesvolle kandidaat is verantwoordelik vir * die uitvoering van alle parsaktiwiteite * nasorg, versnyding en stabilisering van wyn * voorraadbeheer en kelderhigiëne * behulpsaam met die wynmaakproses * beheer en toesig oor kelderpersoneel * alle ander take verwant aan die pos.
In ruil vir jou bydrae bied De Wet Wynkelder ‘n mededingende vergoedingspakket aan.
Diensaanvaarding: 12 Januarie 2016
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...