Junior Produksie Assistent
Closing Date : 2015-10-20
Closed : Yes
Description:
Tulpak (Edms) Bpk, ’n gevestigde vrugte pakstoor geleë in Tulbagh, beskik tans oor hierdie uitdagende geleentheid. Die suksesvolle kandidaat is ’n dinamiese, engergieke persoon wat ’n goeie kommunikeerder is met bewese ondervinding van die vrugtebedryf en vrugteverpakking.
Die suksesvole kandidaat sal behulpsaam wees met bestuur van die pakstoor * die verpakkingsproses * voorraadbestuur * produksiebeplanning * hantering van bestellings * skakeling met produksieafdeling * personeelbestuur * kwaliteitsbeheer van produkte * instandhouding van masjinerie * toepassing van gehaltestandaarde * ander ad hoc administratiewe take.
Vereistes en kwalifikasies
• Matriek;
• Toepaslike ondervinding sal in u guns tel;
• Goeie kommunikasie vaardighede;
• Goeie menseverhoudinge handhaaf;
• Effektiewe bestuur van werksmag.
In ruil vir u bydrae bied ons klient ’n mededingende vergoedingspakket (R5000.00 per maand) aan.
Diensaanvaarding: 1 November 2015
Indien u geen terugvoer binne twee weke na die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was
×Please sign-in or register before you can apply for this job...