Parshulpe 2016 (Stellenbosch area)
Closing Date : 2016-03-01
Closed : Yes
Description:
Verskeie van ons kliënte beskik tans oor die bogenoemde gleentheid vir die 2016 parsseisoen. ’n Toepaslike kwalifikasie en vorige ondervinding sal in die aansoeker se guns tel.
Die suksesvolle kandidate is verantwoordelik vir * die uitvoering van alle parsaktiwiteite *nasorg, versnyding en stabilisering van wyn * voorraadbeheer en kelderhigiëne * behulpsaam met die wynmaakproses * beheer en toesig oor kelderpersoneel * alle ander take verwant aan die pos.
In ruil vir jou bydrae bied ons kliënte mededingende vergoedingspakkette aan.
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...