Job Details

Boekhouer

Closing Date : 2015-11-27
Closed : Yes
Description:
Ons kliënt,’n pluimvee-, vrugte- en perdeplaas geleë in die skilderagtige Paarl benodig ‘n finansiële kundige persoon met uitstekende administratiewe en interpersoonlike vaardighede. BOEKHOUER ’n Toepaslike naskoolse kwalifikasie, 5 jaar ondervinding in ’n soortgelyke betrekking en rekenaarvaardigheid (MS Office en Pastel) is vereistes vir hierdie pos. Die aansoeker rapporteer direk aan die Eienaar en die pligte behels o a: • boekhouding tot en met proefbalans • debiteure • krediteure • fakturering • rekonsiliasies • statutêre opgawes (BTW,LBS,SARS) •salaris en loon administrasie • kleinkas • alle administratiewe funksies wat verband hou met die pos. In ruil vir u bydrae bied ons klient ’n mededingende vergoedingspakket aan. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Indien u geen terugvoer binne twee weke na die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...