Job Details

Boekhouer (halfdag pos)

Closing Date : 2015-10-26
Closed : Yes
Description:
Ons kliënt, ’n bekende perde plaas geleë net buitekant die Paarl benodig ‘n persoon met finansiële kundigheid asook uitstekende administratiewe en interpersoonlike vaardighede. BOEKHOUER (Halfdag pos) ’n Toepaslike naskoolse kwalifikasie, plus ondervinding in ’n soortgelyke betrekking en rekenaarvaardigheid (MS Office en Pastel) is vereistes vir hierdie pos. Die aansoeker rapporteer direk aan die Stoetbestuurder en die pligte behels o a: • boekhouding tot en met proefbalans • debiteure • krediteure • fakturering • rekonsiliasies • statutêre opgawes (BTW,LBS,SARS) •salaris en loon administrasie • kleinkas • alle administratiewe funksies wat verband hou met die pos. In ruil vir u bydrae bied ons klient ’n mededingende vergoedingspakket aan. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Indien u geen terugvoer binne twee weke na die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...