Junior Wynmaker
Closing Date : 2015-06-22
Closed : Yes
Description:
Perdeberg Groep (Edms) Bpk is ’n gevestigde, toonaangewende kelder in die Agter-Paarldistrik, gefokus op markgerigte kwaliteitwyn vir ’n verskeidenheid premiehandelsmerke, en beskik tans oor die volgende vakature.
Die persoon sal verantwoordelik wees vir die totale wynbereidingsproses en administratiewe take en sal aan die Produksiebestuurder rapporteer. Hoofverantwoordelikhede: • Totale wynbereidingsproses • Bestuur van
kelderwerkers • Algemene kelderadministrasie • Hulp met bemarking en wynproeë.
Vereistes: • Toepaslike tersiêre kwalifikasie • 2 – 3 jaar ervaring van wynbereiding • Rekenaargeletterdheid • Goeie organisasievermoëns • Doeltreffende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...