Job Details

Assistent Rekenmeester - Rooiberg Wynkelder

Closing Date : 2020-02-21
Closed : Yes
Description:
Rooiberg Wynkelder (Robertson) beskik tans oor ’n werksgeleentheid vir ’n Assistant Rekenmeester, wat aan die Finansiële Bestuurder sal rapporteer en sal onder andere verantwoordelik wees vir die volgende: * Administratiewe- en rekeningkundige funksies * Loonadministrasie * Kleinkasadministrasie * Debiteure * Krediteure * Alle ander ad hoc-administratiewe take wat met die posisie verband hou Die volgende is ’n voorvereiste vir die pos: • ’n Toepaslike tersiêre kwalifikasie • 3 tot 5 jaar relevante ervaring • Deeglike administratiewe- en syfervaardighede • Uitstekende rekenaarvaardighede (MS Office & Pastel) • Bestuurslisensie en eie vervoer In ruil bied Rooiberg Wynkelder ’n markverwante vergoedingspakket aan. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 21 Februarie 2020. Vir algemene navrae, kontak ons Werwingspan by M3 Human Capital Management by 021 863 1444. Indien u geen terugvoer binne twee weke na die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...