Job Details

Etiese Handel Administrateur

Closing Date : 2020-01-20
Closed : Yes
Description:
Etiese Handel Administrateur Die suksesvolle kandidaat is * dinamiese persoon met inisiatief wat onafhanklik kan werk. Goeie kommunikasie– en rekenaarvaardigheid, asook 3-5 jaar administrasie ondervinding is * vereiste vir die pos. Ondervinding van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Beroepsgesondheid wetgewing en ondervinding in etiese handel sal in die aansoeker se guns tel. Die geskikte kandidaat moet oor 'n matrieksertifikaat en toepaslike naskoolse kwalifikasie beskik. Pligte sluit in alle funksies en take eie aan die implementering, instandhouding, akkreditasie, ens. van etiese standaarde by Lutzville Wingerde en produsente se plase. In ruil vir u bydrae bied Lutzville Wingerde 'n mededingende vergoedingspakket aan. Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 20 Januarie 2020. Vir algemene navrae, kontak ons Werwingspan by M3 Human Capital Management by 021 863 1444. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik. Indien u geen terugvoering binne twee weke na die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Lutzville Wingerde is onder geen verpligting om die bogenoemde posisie te vul nie en ondersteun die beginsels van Gelyke Indiensneming.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...