Job Details

Mediese Ontvangsdame

Closing Date : 2015-10-13
Closed : Yes
Description:
Vereistes: * vlot tweetalig *betroubaar *goeie kommunikasievaardighede *soortgelyke ondervinding *deeglike rekenaarvaardighede (MSOffice). Pligte: * skakelbord * kliƫnte- en verskaffer skakeling * maak van afsprake * fakturering * verwerking van fakture en kredietnotas * opvolg van uitstaande debiteure * maandelikse afsluiting van debiteure * rekening navrae * skakel met mediese fondse * ad hoc administratiewe en sekretariƫle pligte. Mededingende vergoedingspakket word aangebied. Diensaanvaarding so spoedig moontlik NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...