Job Details

Senior Chemiese Analis

Closing Date : 2015-10-27
Closed : Yes
Description:
Senior Chemiese Analis Namaqua Wines, geleë in Vredendal, benodig tans die dienste van ’n bekwame, dinamiese en selfgemotiveerde persoon met die vermoë om akkuraat en onder druk te werk. ’n Toepaslike naskoolse kwalifikasie in Natuurwetenskap met rekenaarvaardigheid asook 2-4 jaar ondervinding van laboratorium werk en Winescans is verdere vereiste vir hierdie pos, terwyl ondervinding van laboratorium werk in die wynbedryf in die aansoeker se guns sal tel. Die aansoeker se pligte behels onder andere roetine laboratorium ontledings en kwaliteitskontrole van die wynbereidingsproses. In ruil vir jou bydrae bied Namaqua Wines ’n mededingende vergoedingspakket aan. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Indien geen terugvoer binne twee weke na die sluitingsdatum ontvang is nie, kan aanvaar word

×Please sign-in or register before you can apply for this job...