Ontvangsdame - PSG Wealth
Closing Date : 2019-05-22
Closed : Yes
Description:
PSG Wealth, geleë in die Paarl, beskik tans oor 'n uitstekende loopbaangeleentheid vir 'n vlot tweetalige persoon met goeie kommunikasievaardighede wat goed met mense op alle vlakke kan kommunikeer. Ondervinding in 'n soortgelyke betrekking met deeglike administratiewe en rekenaarvaardighede is vereistes vir die pos.
Pligte behels o a * hantering van skakelbord * kliënteskakeling * ad hoc administratiewe en sekretariële pligte * alle ander take verwant aan die pos.
In ruil vir jou bydrae bied ons kliënt ’n mededingende vergoedingspakket aan.
Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 22 Mei 2019. Vir algemene navrae kontak vir Ilze van Niekerk by 021 863 1444
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...