Job Details

Debiteure Klerk

Closing Date : 2015-09-11
Closed : Yes
Description:
Van der Sluys Projects, geleë in Paarl, beskik tans oor die onderstaande vakature: DEBITEURE KLERK Die suksesvolle aansoeker moet energiek en dinamies wees, eie inisatief kan gebruik en moet beskik oor goeie kommunikasievaardighede. ’n Toepaslike naskoolse kwalifikasie asook ondervinding in 'n soortgelyke betrekking met deeglike administratiewe, rekenaar- (Pastel, MS Word ,MS Excel & MS Powerpoint) en syfervaardighede is verdere vereiste vir hierdie pos. Die aansoeker sal verantwoordelik wees vir die debiteure funksies van die onderneming en behels onder andere * fakturering * die verwerking van alle fakture en kredietnotas * opvolg van uitstaande debiteure * maandelikse afsluiting van debiteure * verwerking kasboeke *opstel van huurkontrakte en hernuwingskennisgewings * en ander ad hoc administratiewe take vir die onderneming. In ruil bied Van der Sluys Projects ’n mededingede vergoedingspakket aan. Diensaanvaarding so spoedig moontlik NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol wa

×Please sign-in or register before you can apply for this job...