Job Details

Analis: Mikrobiologie - Namaqua Wines

Closing Date : 2019-01-10
Closed : Yes
Description:
Analis: Mikrobiologie Namaqua Wines, in Vredendal geleë, benodig tans die dienste van ’n bekwame, dinamiese en selfgemotiveerde persoon met die vermoë om akkuraat en onder druk te werk. ’n Tersiêre kwalifikasie in Mikrobiologie en/of Molekulêre Biologie met rekenaarvaardigheid is verdere vereistes vir hierdie pos. Ondervinding op die gebied van DNA ekstraksies en PKR tegnieke sal in die kandidaat se guns tel. Die suksesvolle aansoeker se pligte sal o a behels * roetine mikrobiologie en molekulêre biologie ontledings. In ruil vir u bydrae bied Namaqua Wines ’n mededingende vergoedingspakket aan. Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 10 Januarie 2019. Vir enige verdere navrae kontak vir Ilze van Niekerk by 021 863 1444 Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Indien binne twee weke na die sluitingsdatum geen terugvoer ontvang is nie, kan aanvaar word dat die aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...