Administratiewe Beampte
Closing Date : 2019-01-22
Closed : Yes
Description:
Rennie Farms, ‘n markleier in die bedryf en verskaffer aan gevestigde supermarkte, geleë in die Vioolsdrif omgewing, beskik tans oor die volgende posisie.
ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
Die pligte behels onder andere alle administratiewe en sekretariële pligte * payroll * primêre finansiële administrasie en alle ander administratiewe take verwant aan gehaltebestuur stelsels soos Global Gap.
Daar word markverwante vergoedingspakkette met voordele eie aan die bedryf aan die poste gekoppel.
Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 22 Januarie 2019. Vir enige verdere navrae kontak vir Ilze van Niekerk by 021 863 1444.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was
×Please sign-in or register before you can apply for this job...