Logistieke Beampte (Paarl) - Nexus AG
Closing Date : 2018-11-27
Closed : Yes
Description:
NexusAG is een van die voorste verspreiders van omvattende gewasoplossings aan hul kliënte in Suider-Afrika.
LOGISTIEKE BEAMPTE
(Paarl)
Die suksesvolle kandidaat beskik oor: • praktiese rekeningkundige ervaring • syfer- en rekenaarvaardighede (MS Office en Sage X3) • die vermoë om goed onder druk te presteer • uitstekende interpersoonlike vaardighede • bogemiddelde organiserings- en probleemoplossingsvaardighede. ’n Logistieke kwalifikasie en ten minste 2 jaar ervaring in ’n soortgelyke pos sal voordelig wees.
Verantwoordelikhede sluit in: • administrasie van voorraadbestellings • voorraadkontrole • algemene debiteure-administrasie • direkte en gereelde skakeling met alle belanghebbers insluitend kliënte, agente en verskaffers.
Doen asseblief voor 09:00 op 27 November 2018 aanlyn aansoek by www.m3online.co.za Vir algemene navrae, kontak Ilze van Niekerk by M3 Human Capital op tel. 021 863 1444.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.
Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...