Job Details

Logistieke Koördineerder

Closing Date : 2018-09-25
Closed : Yes
Description:
Ons kliënt, gelëe in die Tulbagh area, beskik tans oor die volgende uistekende loopbaan geleentheid. LOGISTIEKE KOöRDINEERDER Die suksesvolle kandidaat is ’n betroubare, dinamiese en selfgemotiveerde persoon met die vermoë om akkuraat en onder druk te kan werk. ‘n Toepaslike naskoolse kwalifikasie sal voordelig wees. Die volgende vereistes is van toepassing vir hierdie pos: 1) Toesig oor versending van palette, kratte en pakmateriaal 2) Toesig oor ontvangs van kratte en palette 3) Ontvangs en versendingsadministrasie (o.a Dipar stelsel) 4) Voorraad opdatering en skakeling met relevante partye 5) Administrasie van Koelkamer beheer 6) Bestuur van ondergeskikte personeel 7) Beheer van kratvoorraad In ruil bied ons kliënt ’n markverwante vergoedingspakket aan (onderhandelbaar), afhangende van die toepaslike kwalifikasies en/of ondervinding van die aansoeker. Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 25 September 2018. Vir enige verdere navrae kontak vir Ilze van Niekerk by 021 863 1444. Diensaanvaarding: So spoedig as moontlik NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...