Voorraad Kontroleur (Vrugte) (Tydelik)
Closing Date : 2018-07-30
Closed : Yes
Description:
Ons kliënt met hul hoofkantoor in Stellenbosch is op soek na 'n Voorraad Kontroleur.
Hierdie is 'n vaste termyn kontrak vir 'n persoon met toepaslike ondervinding van voorraad logistiek in die vrugte bedryf. Kennis van vrugte/logistieke stelsels soos PR3, OX of Paltrack is verdere vereistes vir die pos.
In ruil vir jou bydrae bied ons kliënt ’n mededingende vergoedingspakket aan.
Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 30 Julie 2018. Vir enige verdere navrae kontak vir Ilze van Niekerk by 021 863 1444.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...