Job Details

Administratiewe Beampte

Closing Date : 2018-07-05
Closed : Yes
Description:
Administratiewe Beampte Ons kliënt geleë in die Breederiviervallei, beskik tans oor bogenoemde betrekking, vir ’n energieke, dinamiese persoon wat eie inisiatief kan gebruik en oor goeie kommunikasievaardighede beskik in beide Afrikaans en Engels. Matriek sertifikaat, sowel as deeglike administratiewe, rekenaar- en syfervaardighede is vereistes vir die pos. Die suksesvolle aansoeker sal verantwoordelik wees vir alle administratiewe en sekretariële funksies * administrasie van krediteure en debiteure * fakturering * baiese rekonsiliasies * Wieta en IPW administrasie *vergoedingsadministrasie * liasseering * bestellings en kwotasies *algemene menslike hulpbron administrasie en alle ander administratiewe take verwant aan die pos. Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 5 Julie 2018. Vir algemene navrae kontak Ilze van Niekerk by M3 Human Capital Management 021 863 1444. Diensaanvaarding: So spoedig as moontlik NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum ontvang is nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...