Algemene Bestuurder (Motorbedryf)
Closing Date : 2018-07-09
Closed : Yes
Description:
ALGEMENE BESTUURDER
(Motorbedryf)
Ons kliënt, ’n gevestigde en dinamiese motorhandelaar, beskik tans oor ‘n opwindende geleentheid vir ’n bekwame persoon met uitstekende bestuurs en kommunikasie vaardighede asook ’n natuurlike aanvoeling vir bemarking en verhoudingsbestuur. ’n Toepaslike kwalifikasie en ondervinding in ’n soortgelyke betrekking sal in die aansoeker se guns tel.
Aansoeke van buite die motorbedryf word aangemoedig.
In ruil vir jou bydrae bied ons kliënt ’n mededingende vergoedingspakket aan.
Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 9 Julie. Vir enige verdere navrae kontak vir Ilze van Niekerk by 021 863 1444.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...