Job Details

Bemarkingsassistent (Paarl) - Nexus AG

Closing Date : 2018-06-29
Closed : Yes
Description:
NexusAG is een van die voorste verspreiders wat omvattende gewasoplossings aan hul kliënte in Suider-Afrika bied. BEMARKINGSASSISTENT (PAARL) Die suksesvolle kandidaat beskik oor: • praktiese rekeningkundige ervaring • syfer- en rekenaarvaardigheid (MS Office en Sage X3) • die vermoë om goed onder druk te presteer • uitstekende interpersoonlike vaardighede • bogemiddelde organiserings- en probleemoplossingsvaardighede • vlot tweetaligheid • ’n geldige rybewys en eie vervoer. ’n Bemarkingskwalifikasie asook minstens 2 jaar ervaring in soortgelyke pos sal voordelig wees. Verantwoordelikhede sluit in: • administrasie van bemarkingsbestellings • voorraadkontrole • algemene debiteure-administrasie • bemarkings- en skakelaktiwiteite • reël van funksies • direkte en gereelde skakeling met alle belanghebbers insluitend kliënte, agente en verskaffers. Doen asseblief voor 09:00 op 29 Junie 2018 aanlyn aansoek by www.m3online.co.za Vir algemene navrae kontak Ilze van Niekerk by M3 Human Capital op tel. 021 863 1444. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was

×Please sign-in or register before you can apply for this job...