Ontvangs/Krediteure Assistent
Closing Date : 2018-03-28
Closed : Yes
Description:
ONTVANGS/ KREDITEURE ASSISTENT
Ons kliënt, ‘n verpakkings maatskappy in die Paarl, beskik tans oor ’n loopbaan geleentheid vir ’n betroubare, energieke en selfgemotiveerde persoon met die vermoë om akkuraat onder druk te kan werk. Drie jaar toepaslike ondervinding in 'n soortgelyke betrekking, deeglike administratiewe en rekenaarvaardighede (Pastel/Evolution) sal in die aansoeker se guns tel.
Die pligte behels onder andere verwerking van krediteure, hantering van skakelbord, kleinkas en ander administratiewe pligte.
Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 28 Maart 2018. Vir enige verdere navrae kontak vir Ilze van Niekerk by 021 863 1444.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...