Job Details

Senior Plaasbestuurder(Wyndruiwe,Onderstokke,Blom)

Closing Date : 2015-08-24
Closed : Yes
Description:
Ons klient, ’n vooruitstrewende boerdery onderneming in die Hermanus omgewing beskik tans oor die bogenoemde betrekking. Die geskikte kandidaat moet goeie menseverhoudinge kan handhaaf, gemotiveerd wees, onder druk, onafhanklik en baie noukeurig kan werk en eie inisiatief kan gebruik. ’n Toepaslike na skoolse kwalifikasie (wingerdbou) met ± 10 jaar ondervinding van wingerd verbouing asook ’n meganiese aanleg, bestuurs- en rekenaarvaardighede is vereistes vir die pos. Die aansoeker is verantwoordelik die totale produksieproses en sluit die volgende in: * markgerigte bestuur van produksie * bestuur en ontwikkeling van uitbreidings * personeelbestuur * algemene instandhouding van geboue, masjienerie, besproeiïngs-stelsels en drinkwater-stelsels * boerdery administrasie * bemesting * siekte- en plaagbeheer * snoeiprogramme * onkruidbeheer * alle ander ad hoc pligte verwant tot die pos. In ruil vir jou bydrae bied ons kliënt ’n mededingende vergoedingspakket aan. Diensaanvaarding: 1 April 2016 NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was

×Please sign-in or register before you can apply for this job...