Job Details

Dieselwerktuigkundige - Hauptfleisch Groep

Closing Date : 2017-11-29
Closed : Yes
Description:
DIESEL WERKTUIGKUNDIGE Die Hauptfleisch Groep, naby die Paarl, beskik tans oor die bogenoemde betrekking. Die geskikte kandidaat moet goeie menseverhoudinge kan handhaaf, gemotiveerd wees, onafhanklik en baie noukeurig kan werk en eie inisiatief kan gebruik. Die aansoeker moet in besit wees van eie vervoer en ’n geldige rybewys. Relevante kwalifikasies en ervaring sal ’n voordeel wees. Die pligte behels onder andere die instandhouding en herstelwerk aan grondverskuiwing toerusting en masjinerie asook ander ad hoc take wat verband hou met die betrekking. In ruil bied die maatskappy 'n mededingende vergoedingspakket aan. Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 29 November 2017. Vir algemene navrae kontak Ilze van Niekerk by M3 Human Capital Management 021 863 1444. Aanvangsdatum: Onderhandelbaar. NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...