Job Details

Assistent Wynmaker - Aan de Doorns

Closing Date : 2017-11-03
Closed : Yes
Description:
ASSISTENT-WYNMAKER Aan de Doorns Wynkelder geleë in die pragtige Worcester-wynvallei benodig ‘n uitstekende kommunikeerder met sterk interpersoonlike en leierskapsvaardighede, wat ten volle gekwalifiseerd is in Wingerdbou en Wynkunde. Die Assistent-Wynmaker is verantwoordelik vir * die koördinering van parsaktiwiteite * nasorg, versnyding en stabilisering van wyn * voorraadbeheer en kelderhigiëne * kwaliteitkontrole stelsels * die wynmaakproses saam met die Wynmaker * beheer en toesig oor kelderpersoneel * skakeling met produsente, kliente en betrokkendheid by die kelder se algemene aktiwiteite. In ruil vir jou bydrae bied Aan de Doorns Wynkelder’n mededingende vergoedingspakket aan wat die graad van die pos sal weerspieël Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 3 November 2017. Vir enige verdere navrae kontak vir Ilze van Niekerk by 021 863 1444. Diensaanvaarding: So spoedig as moontlik. NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...