Parshulp (Kontrak 2018) - Suid-Kaap Wingerde
Closing Date : 2017-10-04
Closed : Yes
Description:
Suid-Kaap Wingerde met sy aanleg geleë in Ladismith, beskik tans oor die bogenoemde posisie vir die 2018 parsseisoen. ’n Toepaslike kwalifikasie en vorige ondervinding sal in die aansoeker se guns tel.
Die suksesvolle kandidaat is verantwoordelik vir * die uitvoering van alle parsaktiwiteite * nasorg, versnyding en stabilisering van wyn * voorraadbeheer en kelderhigiëne * behulpsaam met die wynmaakproses * beheer en toesig oor kelderpersoneel * alle ander take verwant aan die pos.
In ruil vir jou bydrae bied Suid-Kaap Wingerde ‘n mededingende vergoedingspakket aan.
Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3humancapital.co.za voor 09:00 op 4 Oktober 2017. Vir enige verdere navrae kontak vir Ilze van Niekerk by 021 863 1444.
Diensaanvaarding: 1 Februarie 2018.
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...