Bestuurder: Worcester Wyn en Olyfroete
Closing Date : 2017-03-24
Closed : Yes
Description:
Ons klient, met hulle kantoor in Worcester beskik tans oor ’n uitstekende loopbaangeleent-heid vir ’n entosiatiese, toe-gewyde persoon wat onafhanklik kan werk en goed met mense op alle vlakke kan kommunikeer.
BESTUURDER
WORCESTER WYN EN OLYFROETE
Benewens goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels is vorige ondervinding in ’n soortgelyke betrekking, 'n toepaslike naskoolse kwalifikasie en rekenaarvaardigheid (Pastel) is vereistes vir die pos.
Die suksesvolle aansoeker sal hoofsaaklik verantwoordelik wees vir * bemarking van die Worcester Wyn en Olyfroete * skakeling met lede en kliënte * reël van alle vergaderings * basiese boekhouding * opstel van maandelikse en jaarlikse begroting * beplanning en verslagdoening * organisering en bestuur van feeste en skoue * alle ander verwante funksies eie aan die pos.
In ruil vir jou bydrae bied die ons klient ’n mededingende vergoedingspakket aan.
Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3humancapital.co.za voor 09:00 op 24 Maart 2017. Vir enige verdere navrae kontak vir Ilze van Niekerk by 021 863 1444.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...