Ontvangsdame
Closing Date : 2017-02-20
Closed : Yes
Description:
ONTVANGSDAME
Ons kliënt, ’n welbekende vervoermaatskappy geleë in Kraaifontein, beskik tans oor 'n uitstekende loopbaangeleentheid vir ’n vriendelike, vlot tweetalige persoon met goeie kommunikasie-vaardighede wat onafhanklik en onder druk kan werk. Ondervinding in 'n soortgelyke betrekking met deeglike administratiewe en rekenaarvaardighede (MS Word, Excel, Outlook en Pastel) is vereistes vir die pos.
Pligte behels o a * hantering van skakelbord * kliënteskakeling * kasboek verwerking en fakture uitmaak op Pastel * daaglikse skakel met koerier * uitmaak van bestellings * liaseerwerk * bode se take kontroleer * tikwerk * ad hoc administratiewe en sekretariële pligte * alle ander take verwant aan die pos.
In ruil vir jou bydrae bied ons kliënt ’n mededingende vergoedingspakket aan.
Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3humancapital.co.za voor 09:00 op 21 Februarie 2017.
Diensaanvaarding: So Spoedig as moontlik.
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum ontvang nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...