It appears you are using an older browser, please note that this site will not function properly!
Job Details

Ontvangs/Krediteure Assistent

Closing Date : 2017-01-25
Closed : Yes
Description:
ONTVANGS/ KREDITEURE ASSISTENT Ons klient, ‘n verpakkings maatskappy in die Paarl, beskik tans oor ’n loopbaan geleentheid vir ’n betroubare, energieke en selfgemotiveerde persoon met die vermoë om akkuraat onder druk te kan werk. Drie jaar toepaslike ondervinding in 'n soortgelyke betrekking, deeglike administratiewe en rekenaarvaardighede (Pastel/Evolution) sal in die aansoeker se guns tel. Die pligte behels onder andere verwerking van krediteure, hantering van skakelbord, kleinkas en ander administratiewe pligte. Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3humancapital.co.za voor 09:00 op 25 January 2017. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...