Job Details

Pakhuisbestuurder

Closing Date : 2017-01-13
Closed : Yes
Description:
Breëriviervallei Botteleringskoöperasie (BBK) is geleë in Worcester waar hul primêr verantwoordelik is vir die bottelering van hul lede se wyne. BBK beskik tans tans oor hierdie uitdagende geleentheid vir ’n dinamiese, energieke en akkurate persoon wat ’n goeie kommunikeerder is met bewese ondervinding in logistieke/stoor funksies, asook kennis van die wynbedryf. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die doeltreffende bestuur van die pakhuis * skakeling met kliënte * skakeling ten opsigte van vervoermaatskappye * voorraadbestuur * hantering van bestellings * skakeling met die res van die produksiespan * personeelbestuur * verliesbeheer * alle ander take verwant aan die pos. Die pakket is mededingend in ooreenstemming met u ondervinding. Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3humancapital.co.za voor 09:00 op 13 Januarie 2017. Diensaanvaarding: Feb/Maart 2017. NS: Indien u binne 14 dae na die sluitingsdatum geen terugvoering ontvang nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...