Logistieke Bestuurder
Closing Date : 2016-12-05
Closed : Yes
Description:
Ons kliënt, gelëe in die Tulbagh area, beskik tans oor die volgende uistekende loopbaan geleentheid.
LOGISTIEKE BESTUURDER
Die suksesvolle kandidaat is ’n betroubare, dinamiese en selfgemotiveerde persoon met die vermoë om akkuraat en onder druk te kan werk. Toepaslike naskoolse kwalifikasie sal voordelig wees. Ondervinding van 3 jaar of meer ’n vereiste in die volgende areas: 1) die verpakking van kernvruge en steenvrugte 2) rekenaarvaardigheid met kennis van Dipar of soortgelyke inligtingstelsel van pakhuise, 3) die toesighouding oor 20 of meer mense, 4) operasionele funksionering en voorraadbeheer van koelkamers. Die geskikte kandidaat sal sy/haar eie vervoer en verblyf in of om Tulbagh hê en bereid wees om oortyd te werk gedurende seisoentyd.
Die pligte behels o a * produksie beplanning * logistieke kontrole van verpakte produkte * skedulering van verpakte materiaal * verwerking van bestellings * voorraadbeheer van koelkamers van verpakte produkte * personeelbestuur * bestuur van uitvoeradministrasie * alle aspekte rakende logistieke bestuur en kontrole *
In ruil bied ons kliënt ‘n mededingende vergoedingspakket aan.
Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3humancapital.co.za voor 09:00 op 5 Desember 2016.
Diensaanvaarding: So spoedig as moontlik
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...