It appears you are using an older browser, please note that this site will not function properly!
Job Details

Junior Bourekenaar

Closing Date : 2016-12-08
Closed : Yes
Description:
Junior Bourekenaar Ons kliënt, ’n jong en dinamiese maatskappy geleë in Stellenbosch, is op soek na 'n Junior Bourekenaar om hul span aan te sluit. Geskikte kandidate moet aan die volgende minimum vereistes voldoen: • Ten minste in besit wees van BTech in Bourekenkunde. • 1-2 jaar werksondervinding in die konstruksie bedryf. • Kennis van CCS en Excel. • In besit van ‘n bestuurslisensie • Ten volle tweetalig, Afrikaans en Engels. In ruil daarvoor, bied ons kliënt 'n mededingende vergoedingspakket aan. Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3humancapital.co.za voor 09:00 op 8 Desember 2016. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...