
REGISTERED NURSE
Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes, an elderly care facility based in Wellington, has a position for a Registered Nurse to join their growing team.
The ideal candidate has a compassionate approach to elderly care, excellent interpersonal skills, and the ability to motivate and guide staff while working effectively within a team. Strong administrative and organisational skills, paired with a hands-on approach to daily operations, are essential.
Reporting to the Head Nurse, the successful candidate will be responsible for promoting residents' well-being by providing high-quality nursing care in a safe environment. Duties will include: *providing hands-on nursing care and overseeing daily care activities *supervising and supporting nursing and care staff *providing training and guidance to staff nurses and caregivers to ensure optimal care *communicating with residents' families where necessary *maintaining accurate medical records and handling related administration *all other tasks related to this position.
Essential qualifications, skills and experience:
• Relevant nursing qualification;
• Registration with SANC;
• Professional indemnity cover;
• Experience in elderly care will be advantageous;
• Excellent written and verbal communication skills in Afrikaans and English.
Commencement of duties: As soon as possible.
Please apply online at www.m3online.co.za before 09:00 on 3 November 2026. Only applications submitted via M3 Human Capital Management will be considered.
For general enquiries, contact our team at M3 Human Capital Management on 021 863 1444.
Please note that only shortlisted candidates are contacted. If you don’t hear from us within two weeks of the closing date, please assume that your application was unsuccessful.
__________________________________________________________________________________________________________________________________________________
GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE
Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes, ’n bejaardesorg fasiliteit in Wellington, beskik oor ’n vakature vir ’n Geregistreerde Verpleegkundige om by hul groeiende span aan te sluit.
Die ideale kandidaat het ’n deernisvolle benadering tot bejaardesorg, beskik oor uitstekende menseverhoudings en het die vermoë om personeel te motiveer en leiding te gee, terwyl hy/sy effektief binne spanverband funksioneer. Sterk administratiewe en organisatoriese vaardighede, tesame met ’n praktiese, betrokke benadering tot daaglikse bedrywighede, is noodsaaklik.
Die suksesvolle kandidaat sal aan die Hoofsuster rapporteer en verantwoordelik wees vir die bevordering van inwoners se welstand deur die versekering van hoë gehalte verpleegkundige sorg in ’n veilige omgewing. Pligte sal insluit: *verskaffing van verpleegkundige sorg en toesig oor daaglikse versorgingsaktiwiteite *toesig oor en ondersteuning aan verpleeg- en versorgingspersoneel *opleiding en leiding aan stafverpleegkundiges en versorgers om optimale sorg te verseker *kommunikasie met inwoners se families waar nodig *die byhou van akkurate mediese rekords en hantering van verwante administrasie *alle ander take wat met die pos verband hou.
Noodsaaklike kwalifikasies, vaardighede en ondervinding:
• Toepaslike verpleegkundige kwalifikasie;
• Registrasie by die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging (SANC);
• Professionele indemniteitsdekking;
• Ondervinding in bejaardesorg sal voordelig wees;
• Uitstekende skriftelike en mondelinge kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.
Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 3 November 2026. Slegs aansoeke wat deur M3 Human Capital Management ingedien word, sal oorweeg word.
Vir algemene navrae, kontak ons span by M3 Human Capital Management by 021 863 1444.
Let asseblief daarop dat slegs kandidate op die kortlys gekontak sal word. Indien u nie binne twee weke ná die sluitingsdatum van ons hoor nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.