Job Details

Bemarker/Terreinbestuurder

Closing Date : 2016-11-11
Closed : Yes
Description:
Ons kliënt, ’n gevestigde grondverskuiwingsonderneming geleë in die skilderagtige Olifantsrivier Vallei, beskik tans oor die volgende betrekking: Bemarker/Terreinbestuurder Die geskikte kandidaat is ’n goeie kommunikeerder met goeie beplannings-, organisatoriese en menseverhoudingsvaardighede. Ten minste 5 jaar ondervinding in projekbestuur in die siviele ingenieursbedryf en rekenaarvaardigheid is vereistes vir hierdie pos terwyl kennis en ondervinding van Konstruksiewetgewing en beroepsgesondheid en veiligheid in die aansoeker se guns sal tel. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir alle operasionele en mannekragaangeleenthede op alle terreine asook die werf van nuwe projekte/ kliënte en die opvolg op vorige projekte en kliënttevredenheid. In ruil vir u bydraes bied ons kliënt mededingende vergoedingspakkette aan. Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3humancapital.co.za voor 09:00 op 11 November 2016

×Please sign-in or register before you can apply for this job...