Job Details

Rekenmeester

Closing Date : 2016-09-16
Closed : Yes
Description:
Rekenmeester Ons kliënt is op soek na ’n gemotiveerde persoon met uitstekende finansiële en administratiewe vaardighede. ’n B. Rek of B.Com kwalifikasie of voltooide klerkskap is ’n voorvereiste vir die pos. Ondervinding van die wynbedryf sal in die persoon se guns tel. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir * finansiële rekordhouding en kontroles * bestuursverslae * opstel en byhou van begrotings * salarisse en lone * debiteure en krediteure * voorbereiding van oudit rekords * soortverpoeling * voorraadbeheer en kontrole * alle ander adminstratiewe en statutêre vereistes van toepassing op ’n koöperatiewe kelder * Kennis van Pastel, Excel en Word is voorvereistes van die pos. In ruil vir jou bydrae bied die kelder ’n markverwante vergoedingspakket wat onderling onderhandel kan word. Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3humancapital.co.za voor 09:00 op 16 September 2016. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...