Job Details

Administratiewe Assistent Wynmaker

Closing Date : 2016-09-13
Closed : Yes
Description:
Ons klient, geleë in die pragtige Bovlei beskik tans oor die volgende opwindende betrekking: Administratiewe Assistent Wynmaker Die suksesvolle kandidaat is ten volle tweetalig,’n goeie kommunikeerder met ’n toepaslike naskoolse kwalifikasie, sowel as ’n minimum van 1 - 2 jaar ondervinding van die wynmaakproses en/of kelderadministrasie. Rekenaarvaardigheid en kennis van kwaliteitskontrolestelsels (IPW) is verdere vereistes vir die pos. Die pligte behels o a: * voorbereiding van wyn per instruksie van Wynmaker * kwaliteitbestuur * die opdatering en voltooing van vervoerskedules * die hantering en opdatering van aankoopbestellings op Pastel * SAWIS dokumentasie * algemene kelder en finansiële administrasie * alle ander administratiewe take verwant aan die pos. In ruil bied ons klient ‘n mededingende vergoedingspakket aan. Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3humancapital.co.za voor 09:00 op 13 September 2016. Diensaanvaarding: So gou moontlik. Indien u binne twee weke geen terugvoering ontvang nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...