Konstruksievoormanne (Residensiële konstruksie)
Closing Date : 2016-08-02
Closed : Yes
Description:
Ons kliënt, ’n gevestigde konstruksiemaatskappy met hul hoofkantoor in Brackenfell, beskik tans oor die volgende uitstekende loopbaangeleentheid:
Konstruksievoormanne
(Residensiële konstruksie)
Kandidate moet oor die volgende vaardighede, eienskappe en vermoëns beskik: • minimum 5 jaar relevante ondervinding • toepaslike tersiêre kwalifikasie in ’n konstruksie-verwante veld • rekenaarvaardigheid in MS Office • uitstekende organisasievermoë en interpersoonlike vaardighede • Kode EB-rybewys.
In ruil vir jou bydrae bied ons kliënt ’n mededingende vergoedingspakket aan.
Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3humancapital.co.za voor 09:00 op 2 Augustus 2016.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...