Job Details

Bestuurder Worcester Wyn en Olyfroete

Closing Date : 2015-07-14
Closed : Yes
Description:
Ons klient, met hulle kantoor in Worcester beskik tans oor ’n uitstekende loopbaangeleent-heid vir ’n entosiatiese, toe-gewyde persoon wat onafhanklik kan werk en goed met mense op alle vlakke kan kommunikeer. Benewens goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels is vorige ondervinding in ’n soortgelyke betrekking, 'n toepaslike naskoolse kwalifikasie en rekenaarvaardigheid (Pastel) is vereistes vir die pos. Die suksesvolle aansoeker sal hoofsaaklik verantwoordelik wees vir * bemarking van die Worcester Wyn en Olyfroete * skakeling met lede en kliënte * reël van alle vergaderings * basiese boekhouding * opstel van maandelikse en jaarlikse begroting * beplanning en verslagdoening * organisering en bestuur van feeste en skoue * alle ander verwante funksies eie aan die pos. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...