Wynmaker
Closing Date : 2016-07-19
Closed : Yes
Description:
Origin Wine, geleë in die pragtige Stellenbosch wynvallei, beskik tans oor die volgende opwindende betrekking:
Wynmaker
Die suksesvolle aansoeker is ten volle tweetalig, ’n professionele kommunikeerder met sterk organisatoriese vaardighede en die vermoë om onder druk en baie noukeurig te kan werk. Kennis van die wynmaakproses, Wine MS, SAGE en ’n toepaslike kwalifikasie met vorige ondervinding in produksie- en operasionele bestuur sal in die aansoeker se guns tel.
Verantwoordelikhede behels onder andere: • voorbereiding van wyn vir bottelering • die bywerk en voltooing van vervoerskedules • die hantering en bywerk van aankoopbestellings op Wine MS en SAGE • administratiewe take ten opsigte van SAWIS • alle ander administratiewe take wat met die pos verband hou.
In ruil vir u bydrae bied Origin Wines ’n mededingende vergoedingspakket aan.
Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3humancapital.co.za voor 09:00 op 14 Julie 2016.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Indien u binne 30 dae geen terugvoering ontvang nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...