Job Details

Konstruksie Voormanne & Terrein Bestuurders

Closing Date : 2016-07-01
Closed : Yes
Description:
Konstruksie Voormanne & Terrein Bestuurders Ons kliënt, ‘n gevestigde konstruksiemaatskappy in die Paarl, benodig professionele, ervare Terrein Bestuurders en Voormanne vir nuwe, hoë kwaliteit, kommersiële projekte. Die kandidate moet ook oor die volgende vaardighede, eienskappe en vermoëns beskik: • Minimum 7 jaar relevante ondervinding. • Toepaslike tersiêre kwalifikasie in \'n konstruksie-verwante veld. • Uitstekende organisasie vermoë en interpersoonlike vaardighede. • Kode EB bestuurslisensie. Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3humancapital.co.za voor 09:00 op 1 Julie 2016. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik. NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...