Job Details

Wynmaker

Closing Date : 2016-06-20
Closed : Yes
Description:
Ons klient geleë in Robertson/Ashton area beskik tans oor die volgende betrekking. Wynmaker Hierdie is die ideale betrekking vir ’n kandidaat met uitsonderlike tegniese wynmaakvaardighede, asook goed ontwikkelde kommunikasie-, interpersoonlike en bestuursvaarvaarighede. ’n Kwalifikasie in Wingerdbou en Wynkunde, aangevul deur sowat 2 tot 5 jaar wynmaakervaring, is voorvereistes terwyl rekenaarvaardigheid in die aansoeker se guns sal tel. Die Wynmaker rapporteer direk aan die Produksiebestuurder en is verantwoordelik vir * die köordinering van kelder- en parsaktiwiteite * die totale wynmaakproses * versnyding en stabilisering van wyn * bottelering en ettikettering * bestuur van kwaliteitskontrole stelsels * voorraadbeheer * beheer, toesig en bestuur van kelderpersoneel sowel as ander take wat normaalweg met die pos assosieer word. In ruil vir jou bydrae bied ons klient’n mededingende vergoedingspakket aan. Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3humancapital.co.za voor 09:00 op 20 Junie 2016. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...