Voorraad & Logistieke Koördineerder
Closing Date : 2016-06-10
Closed : Yes
Description:
Ons kliënt, \\\\\\\'n bekende wynlandgoed in Paarl het tans die bogenoemde posisie beskikbaar vir \\\\\\\'n ervare, dinamiese en self-gemotiveerde persoon met die vermoë om akkuraat en onder druk te werk. \\\\\\\'n Matriek sertifikaat, ten minste 3-4 jaar ondervinding in \\\\\\\'n soortgelyke posisie in die wynbedryf asook rekenaargeletterdheid (Pastel & Excel) is vereistes vir hierdie pos. \\\\\\\'n Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal in die aansoeker se guns tel.
Die pligte behels onder andere: * voorraad kontrole* alle aspekte rakende die hantering van die uitvoer dokumentasie * kontrole oor alle bestellings en afleweringsprosesse * SAWIS / doeane en aksyns administrasie * dag-tot-dag skakeling met logistieke maatskappye * alle ander administratiewe take wat verband hou met die pos.
In ruil bied ons kliënt \\\\\\\'n mededingende vergoedingspakket.
Aanvangsdatum: so gou as moontlik
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...