Job Details

Finansiële/Administratiewe Klerk (Piketberg area)

Closing Date : 2024-04-29
Closed : Yes
Description:
Ons kliënt in die landbou industrie is op soek na ‘n Finansiële/Administratiewe Klerk. Die posisie sal op die plaas, geleë in die Piketberg area, gebaseer wees. Behuising op die plaas (woonstel) vorm deel van die pakket. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die volgende funksies: - Invoer van finansiële inligting; - Assisteer met lone; - Liasseer werk; - Alle ad hoc take wat met die pos verband hou. Vereistes: - Matriek (Rekeningkunde as vak word verkies); - Relevante ervaring sal voordelig wees, maar is nie ‘n vereiste nie; - Goeie kommunikasie vaardighede in beide Afrikaans en Engels. Begin datum: So gou as moontlik. Doen asb aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 29 April 2024. Neem asseblief kennis dat slegs kandidate op die kortlys gekontak word. Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...