Krediteure Klerk
Closing Date : 2016-05-24
Closed : Yes
Description:
KREDITEURE KLERK
Ons kliënt, ’n gevestigde konstruksie maatskappy in Paarl beskik tans oor die bogenoemde vakature.
Ondervinding in \'n soortgelyke betrekking met deeglike administratiewe, rekenaar- (MS Word & MS Excel) en syfervaardighede is vereiste vir die pos. ‘n Toepaslike naskoolse kwalifikasie sal in die aansoeker se guns tel.
Die aansoeker sal verantwoordelik wees vir die krediteure funksie van die onderneming en behels onder andere * byhou van die kasboeke * kleinkas en rekonsiliasies * bestellings * datavaslegging en ander ad hoc administratiewe take vir die finansiële afdeling.
In ruil bied ons kliënt mededingede vergoedingspakket aan.
Diensaanvaarding: So spoedig as moontlik
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...