Ontvangsdame
Closing Date : 2016-05-13
Closed : Yes
Description:
Ontvangsdame
Ons kliënt, \\\'n gevestigde vervaardigings onderneming geleë in die Paarl, beskik tans oor die bostaande vakature vir \\\'n vlot tweetalige persoon met goeie kommunikasievaardighede wag goed met mense op alle vlakke kan kommunikeer.
Ondervinding in \\\'n soortgelyke betrekking met deeglike administratiewe en rekenaarvaardighede is vereistes vir die pos.
Pligte behels o a *hantering van skakelbord * kliënteskakeling * ad hoc administratiewe en sekretariële pligte * alle ander take verwant aan die pos.
In ruil vir jou bydrae bied ons kliënt \\\'n mededingende vergoedingspakket aan.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
NS. Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...