Job Details

Keldermeester/Produksiebestuurder (Wynbedryf)

Closing Date : 2016-04-11
Closed : Yes
Description:
KELDERMEESTER/PRODUKSIEBESTUURDER (Wynbedryf) Ons klient, geleë in die Robertson area beskik tans oor bogenoemde betrekking en die geskikte kandidaat moet goeie menseverhoudinge kan handhaaf, gemotiveerd wees, onder druk, onafhanklik en baie noukeurig kan werk en eie inisiatief kan gebruik. ’n Toepaslike kwalifikasie in Wingerdbou en Wynkunde, toepaslike produksie- en bestuursvaardighede asook 8 – 10 jaar ervaring van bereiding van kwaliteitwyne en rekenaarvaardighede is verdere vereistes vir die pos. Die aansoeker rapporteer direk aan die Direksie en die eksterne konsultant en is verantwoordelik vir die totale bestuur van die produksieafdeling en pligte behels onder andere * bestuur en beheer van alle wynmaakprosesse * voorraadbestuur * voorraadkontrole * kliënte-/ledeskakeling * skakeling met Wynmakers en Wingerdboukundiges * alle aankope asook strategiese beplanning van wynvoorsieningsketting. In ruil vir jou bydrae bied ons klient ’n mededingende vergoedingspakket aan. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Indien geen terugvoer binne twee weke na die sluitingsdatum ontvang is nie, kan aanvaar word dat die aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...