Bestuurder: Proe en Verkope Sentrum
Closing Date : 2015-06-26
Closed : Yes
Description:
Ons klient ‘n gevestigde onderneming met sy hoofkantoor in Upington beskik tans oor bogenoemde posisie. Die suksesvolle kandidaat is volledig tweetaling, ‘n goeie kommunikeerder, innoverend, detail georiënteerd en moet bereid wees om fleksie ure en soms naweke te werk. Rekenaarvaardigheid, goeie kennis van wyn en die Suid-Afrikaanse wynbedryf sal in die aansoeker se guns tel.
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir: ontvang en verwelkoming van kliente * voorraadkontrole * uitstal van produkte * koordinering van toere en bemarkingsaktiwiteite * koordinering van verkope * opleiding en ontwikkeling van sentrum se personeel en alle ander ad hoc take verwant aan die pos.
In ruil vir jou bydrae bied ons kliënt ’n mededingende vergoedingspakket
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was
×Please sign-in or register before you can apply for this job...