Skakelbeampte/Wynverkope
Closing Date : 2016-03-29
Closed : Yes
Description:
Ons kliënt, geleë in die Olifantsrivier Wynstreek, beskik tans oor die volgende betrekking.
SKAKELBEAMPTE/WYNVERKOPE
Hierdie is ’n geleentheid vir \\\'n vlot tweetalige persoon wat goed met mense op alle vlakke kan kommunikeer. Benewens goeie kommunikasievaardighede sal vorige toepaslike ondervinding in die wynbedryf, \\\'n toepaslike naskoolse kwalifikasie en rekenaarvaardigheid in die aansoeker se guns tel.
U veelsydige pligte behels o a: * alle verwante administratiewe take eie aan hierdie pos * koördinering en reël van promosies en wynfeeste * wynverkope * die aanbied van formele en informele wynproeë * skakeling met kliënte, bottelvoorraad * hantering van skakelbord.
In ruil vir jou bydrae bied ons kliënt ’n mededingende vergoedingspakket aan.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was
×Please sign-in or register before you can apply for this job...