Job Details

Senior Krediteure Klerk

Closing Date : 2016-03-24
Closed : Yes
Description:
Die suksesvolle aansoeker moet energiek en dinamies wees, eie inisatief kan gebruik en moet beskik oor goeie kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engels. Ondervinding in \\\'n soortgelyke betrekking met deeglike administratiewe, rekenaar- (Pastel Evolution & MS Office) en syfervaardighede is verdere vereiste vir hierdie pos terwyl ‘n toepaslike naskoolse kwalifikasie in die aansoeker se guns sal tel. Die aansoeker sal verantwoordelik wees vir die volle krediteure funksie. ’n Minimum van 3 jaar toepaslike ondervinding word vereis. In ruil bied Primsa Packaging ’n mededingede vergoedingspakket aan. Diensaanvaarding: So spoedig as moontlik NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...