Job Details

Debiteure Klerk

Closing Date : 2016-03-18
Closed : Yes
Description:
Ons kliënt, ’n gevestigde vervaardigings onderneming geleë in die Paarl, beskik tans oor die onderstaande vakature: DEBITEURE KLERK Die suksesvolle aansoeker moet ten volle tweetalig wees, organisatories, onder druk en baie noukeurig kan werk asook ’n sterk aanvoeling vir finansies hê. ’n Toepaslike rekeningkundige kwalifikasie en ± 3 tot 5 jaar ondervinding in \\\'n soortgelyke betrekking met deeglike administratiewe, rekenaar- (MS Office/Rekeningkundige programme) en syfervaardighede is verdere vereiste vir hierdie pos. Die aansoeker sal verantwoordelik wees vir die debiteure funksies van die onderneming en behels onder andere * fakturering * die verwerking van alle fakture en kredietnotas * opvolg van uitstaande debiteure * maandelikse afsluiting van debiteure * opstel en uitstuur van maandstate en ander ad hoc finansiële en administratiewe funksies. In ruil bied ons kliënt ’n mededingede vergoedingspakket aan. Diensaanvaarding: So spoedig as moontlik NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...