Logistieke Beampte (Kontrakpos)
Closing Date : 2016-03-29
Closed : Yes
Description:
Nexus AG is een van die voorste verspreiders van landboumiddels wat omvattende oesbeskermingsdienste aan hul kliënte in Suiderlike Afrika bied.
LOGISTIEKE BEAMPTE
Die suksesvolle kandidaat beskik oor logistieke kwalifikasie (aanbeveling) praktiese rekeningkundige ervaring syfer- en rekenaarvaardigheid (MS Office en Sage x3) die vermoë om goed onder druk te presteer. Uitstekende interpersoonlike vaardighede word vereis, asook bogemiddelde organiserings- en probleemoplossingsvaardighede.
Verantwoordelikhede sluit in: voorraad bestellings administrasie * voorraad kontrole * algemene debiteure adminstrasie * direkte en gereelde skakeling met alle rolspelers insluitend kliënte, agente en verskaffers.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...